Om mense toe te rus om te gloei in geloof, groei in Christus en doelgerig die wêreld in te gaan.
Missie
Deur God se Woord, dissipelskap, aanbidding, gebed en diens rus ons mense toe om met geloof te gloei, in Christus te groei en met doelgerigtheid uit te gaan om dissipels te maak en God te verheerlik.