Kennis in Hom Spreuke 3:6 “Ken Hom in al jou weë, dan sal Hý jou paaie gelykmaak.” Om te groei moet ons aanhou om te leer. Soms gebeur die lewew en ons vergeet wat ons gehoor het. Soms wil ons graag met ons familie en vriende deel wat ons gehoor het.God se Woord is vir almal luister weer, deel en saai so in die koningkryk van God. Luister en deel Luister Weer