copy of glow care website

Faithful Men

Glow Men bestaan om mans op te rig wat God liefhet, met integriteit lei, en vrymoedig in hul roeping wandel. Dit is ‘n broederskap — ‘n plek om eg te wees, uitgedaag te word, en te groei in geloof, karakter en doel deur gemeenskap, Bybelstudie, eerlike gesprekke en gebed.

Of jy nuut is in die geloof of al jare met die Here wandel, Glow Men is ‘n plek om te behoort, geslyp te word, en die man te word wat God jou geroep het om te wees.